1A
Hemelbol
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
Across
  1. 1A
    Hemelbol
  2. 6A
    "Twak!" (inf.)
  3. 8A
    "2" in temaland gedurende Antieke Tyd
  4. 9A
    Nie 'n privaat sak nie
  5. 13A
    "Ja-nee" (spreektaal)
  6. 15A
    Langste rivier in temaland
  7. 16A
    CTRL-___-DEL
  8. 18A
    Skousaal
  9. 22A
    Toiletpapier (sleng)
  10. 23A
    Besitlike voornaamwoord in temaland se taal
  11. 25A
    Kwik op die Periodieke Tabel
  12. 26A
    ISO-kode vir temaland
  13. 28A
    "Ek is moeg hiervoor, ek is heeltemal ___ dit!" (informeel)
  14. 30A
    'n Voegwoord
  15. 31A
    thor@asgard.___, hipoteties
  16. 32A
    Kook 10D só (2, 5)
  17. 34A
    Nr. 5 is 'n werknemersbelastingsertifikaat
  18. 36A
    'n Vonds in Pompei, byvoorbeeld
  19. 37A
    Geprosesseerde vleis, eintlik van 11D oorsprong
  20. 40A
    Plaaswerktuie
  21. 41A
    Romeinse god Kupido se Griekse teenhanger
Down
  1. 1D
    Latynse "plek" in situasie en situeer
  2. 2D
    Japan se bekendste berg
  3. 3D
    "Hfst." van 'n TV-reeks
  4. 4D
    www.countdracula.__, hipoteties
  5. 5D
    www.drzhivago.___, hipoteties
  6. 7D
    Kamp in Kruger Nasionale Park
  7. 12D
    Eiland wat aan temaland behoort
  8. 14D
    Skrywer van The Handmaid's Tale (van)
  9. 17D
    die vroue (Afr.) :: ___ donne (temaland se taal)
  10. 19D
    "Ja" in temaland se taal
  11. 20D
    Emotikon vir 😭
  12. 21D
    Goud op die Periodieke Tabel
  13. 24D
    Suid-Afrikaanse digitale nuusplatform
  14. 27D
    Kewers
  15. 29D
    Terugkoopooreenkomste (informeel)
  16. 32D
    Bergreeks tussen temaland en Oostenryk
  17. 33D
    "Nie" in temaland se taal
  18. 35D
    Pfizer Inc. op die NY Aandelebeurs
  19. 38D
    ___ Tambo Internasionale Lughawe
  20. 39D
    Liggaamlike opvoeding of lewensoriëntering (afk.)
Your browser is unsupported - please update to a newer browser for the best experience
Loading...